LR
Liana R

1 reviews | Active since Nov 2019

12 Nov 2019, 20:14

Uitstekende diens

Baie Dankie Charlize Minnaar vir jou professionele & vriendelike diens! Al jou geduld met my '110' vrae word hoog op prysgestel!!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply12 Nov 2019, 21:59
Official
Hi Liana

Dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit!

Groete,

Jou dotsure.co.za familie