AvdM
Angelique van der Merwe

1 reviews | Active since Jan 2021

04 Mar 2021, 13:07

Uitstekende diens!! Beveel dit aan vir enigiemand!

Fantastiese diens en uiters vriendelik! Mens luister graag as die diens wat mens kry van uitstekende gehalte is. Dankie Suraya - ek sal verseker in ****ak bly met jou oor ons honde kinders. - Angelique

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply04 Mar 2021, 13:09
Official
Hi Angelique, 

Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! 

Vriendelike groete, dotsure.co.za