NN
Nicolaas N
1 reviews | Active since Aug 2016
17 Jun 2020, 17:51
Uitstekende diens
Goeie dag
Ek wil net vir Nicky Pretorius baie dankie sê vir haar uitstekende diens en vriendelikheid waarmee sy ons gehelp het om versekering uit te neem vir ons diere. Sy is defnitief n aanwins vir Dotsure.
Vriendelike groete Marlin Williams
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
18 Jun 2020, 07:58Hi Nicolaas,
Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref :-)
dotsure.co.za

dotsure.co.za's reply18 Jun 2020, 07:58
Official
Hi Nicolaas,