LF
LOUISE F
1 reviews | Active since Sept 2020
25 Sept 2020, 11:08
Uitstekende diens
Baie goeie en vinnige diens gekry by Alexis Nel. Lekker om vir 'n **** in Afrikaans diens te kry. Baie dankie vir jou flinke vriendelike diens. Mense soos jy word waardeer :-)
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
28 Sept 2020, 09:59Hi Louise,
Baie welkom by die dotsure.co.za familie!
Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref.
Die dotsure.co.za span

dotsure.co.za's reply28 Sept 2020, 09:59
Official
Hi Louise,