KO
Kayla O

1 reviews | Active since Jun 2022

06 Jun 2022, 11:03

Uitstekende diens

Dankie Jaen Boshoff vir jou uitstekende diens en hulp, super mooi verduidelik en 'n mens se bekommernisse mee help. Baie dankie.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply06 Jun 2022, 11:13
Official
Hallo Kayla, Dankie vir die goeie terugvoer! Ons is oor die maan oor jou wonderlike ervaring by ons en sien daarna uit om jou voortdurend te beïndruk met die diens waaraan jy gewoond geraak het van die mees betroubare versekeringsmaatskappy in Suid-Afrika. Ons sal ook die komplimente met Jaen deel. ;-) 
Die dotsure.co.za-familie