BG
Bertie G

1 reviews | Active since Aug 2022

03 Aug 2022, 09:12

Uitsteekende diens

Ek moet regtig se baie dankie aan Nikki van dotsure sy was baie bekwaam en behulpsaam met die polis wat ek uit geneem het,,en sy het prisies geweet wat om te doen.Een van die beste oproepe en hulp wat ek in n baie lang tyd gehaat het.Weer eens baie dankie Nikki

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply03 Aug 2022, 13:25
Official
Hi Bertie, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za