1 reviews | Active since Apr 2018
Troeteldier - Mediese versekering
Ek was opsoek na mediese versekering vir my hond. Hierdie was egter 'n nuwe ervaring siende dat ek nog nie voorheen mediese versekering vir enige van my diere uitgeneem het nie. Ek het aanlyn by dotsure gaan registreer en binne 10 minute het Carla Jooste my ges***el. Sy het my stap-vir-stap gehelp om die beste opsie wat hulle aanbied (en wat my gaan pas) te kies. Sy het dadelik ook vir my die nodige opsies per e-pos gestuur sodat ek op my eie tyd daardeur kon gaan. Die volgende dag het sy my terug ges***el en het ons telefonies die nodige dokumente voltooi. Sy het ook vir my 'n epos gestuur met die finale dokumente en bewys van registrasie by dotsure. Voorwaar goeie diens!! Doen so voort! Baie dankie Sonja Janse van Rensburg
Thank you very much for posting your positive feedback. We’re delighted that Carla showed you just how much we value you as a client. We’ll be very glad to share your compliment with Carla and HER manager.
Warm regards
The Dotsure Team