MS
Michélle Strydom
1 reviews | Active since Mar 2024
24 Jan 2024, 15:40
Tamryn Hendricks van Dotsure was baie behulpsaam, baie vriendelik en het sommer binne 5 minute ons 2 viervoet kinders se polis uitgesorteer
Tamryn Hendricks van Dotsure was baie behulpsaam, baie vriendelik en het sommer binne 5 minute ons 2 viervoet kinders se polis uitgesorteer. Geen langdradige storie nie, geen vorms, Quick and Easy over the phone 😁 Well done Tamryn! Ek hoop Dotsure waardeer jou!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
24 Jan 2024, 15:41Hi Michélle, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply24 Jan 2024, 15:41
Official
Hi Michélle, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
