EB
Elize B

1 reviews | Active since Oct 2020

09 Oct 2020, 14:03

Sal Carla Jooste sterk aanbeveel by familie en vriende, uitstekende klientediens

Vandag die polis uitgeneem by die mees vriendelikste en behulpsame persoon met die naam van Carla Jooste (van George), ek sal haar beslis aanbeveel by my familie en vriende.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply10 Oct 2020, 17:35
Official
Hi Elize,

Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref.

dotsure.co.za