AT
Adele T
1 reviews | Active since May 2024
23 May 2024, 10:56
Review
Dotsure is die BESTE. Wens ek kon my eie medies oorplaas na Dotsure. Binne 2ure het Emihle Klaas Charlie se eis geregistreer en afgehandel. My dierekinders is al jare by Dotsure en ek het nog nooit n probleem ondervind nie. Ek het gemoedsrus want ek weet: Dotsure is altyd daar.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
23 May 2024, 13:51Hi Adele, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply23 May 2024, 13:51
Official
Hi Adele, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
