TG
Tella G

1 reviews | Active since Jul 2019

29 Jul 2019, 10:43

Quotation

Dankie Zanne Grobbelaar vir jou uitstekende telefoon diens. Was lekker om kwitasie met jou te doen en mag jy nog baie mense werf met jou goeie gesindheid

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply29 Jul 2019, 10:55
Official
Hi Tella,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en kompliment! Ons sal jou boodskap ook oordra aan Zanne :-)

Vriendelike groete,

dotsure.co.za

Best regards,