AA
Alfred A

1 reviews | Active since Feb 2026

10 Feb 2026, 09:31

Quan ek is baie dankbaar vir die manier hoe jy die polis aan my verduidlik het

Quan ek is baie dankbaar vir die manier hoe jy die polis aan my verduidlik het. Jy was regtig baie behulpsaam en duidelik met jou verduidliking van die polis. Ek verstaan en hoop ek sal n jare lange diens vanaf julle ontvang. Baie dankie.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply10 Feb 2026, 09:37
Official
Hi Alfred, 
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. 
Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! 
Vriendelike groete, dotsure.co.za