KJ
Karin J
1 reviews | Active since Feb 2019
18 Feb 2019, 17:29
Qlinton Barnard
Qlinton Barnard excellent service thank you for all the help you are excellent and im happy to be with you for a funeral policy baie vriendelik.baie behulpsaam.baie dankie dat jy maar heeltyd terug gebel het en baie dankie vir alles blessings vir jou en jou familie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
19 Feb 2019, 08:04Goeie dag Karin.
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly dat jy 'n positiewe ervaring gehad het met Clinton. Ons sal seker maak hy ontvang jou boodskap.
Jy moet 'n baie mooi dag verder hê.
Vriendelike Groete,
Die dotsure.co.za span.

dotsure.co.za's reply19 Feb 2019, 08:04
Official
Goeie dag Karin.