JV
Jess V
1 reviews | Active since May 2019
06 May 2019, 15:51
Puik diens ontvang deur Clinton Barnard
Baie vriendlike proffessionele konsultant wat my help het. Baie tevrede met sy diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
06 May 2019, 16:06Hi Jess,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons is so ongelooflik bly dat jy beindruk is met die diens. Clinton is n superster en ons dra die boodskap aan hom oor.
Weereens dankie vir die vriendelike woorde. Dit maak ons hartjies so bly.
Die dotsure.co.za familie

dotsure.co.za's reply06 May 2019, 16:06
Official
Hi Jess,