CV
CM V

1 reviews | Active since Jan 2021

13 Jan 2021, 11:58

Pet Insurance

Baie dankie, Bernard, vir jou hoogs professionele en vriendelike manier waarop jy my gehelp.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply13 Jan 2021, 14:17
Official
Hi Riens,

Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref ons sal die kompliment oordra aan Bernard :-)

dotsure.co.za