RJ
Reinhardt J

1 reviews | Active since May 2019

23 May 2019, 12:35

Pet insurance

Tiffany Amber Phillips Baie dankie vir jou vriendelike diens gister om my hond te verseker by julle.Jy het als so mooi verduidelik en dit het baie vinniig gegaan ek sal defnetief mense na julle toe verwys.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply23 May 2019, 12:54
Official
Hi Reinhardt. Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Dit maak ons harte ongelooflik bly. 

Baie welkom by die dotsure.co.za familie :-)