AB
Alouette B

1 reviews | Active since Dec 2017

08 Dec 2017, 13:07

Pet Insurance

Pieter Stols het ons gehelp en elke vraag wat ons gehad het beantwoord. Ons is baie beindruk met sy diens en die hulp wat hy verleen het om ons beinligte besluit te maak om aan te sluit by Dotsure. Sal al ons vriende en mede kollegas vertel van sy diens en hom sterk aanbeveel vir enige diere kinders se versekering.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply11 Dec 2017, 09:23
Official

Thank you for complimenting our service. We’re thrilled that Pieter was able to provide you with a positive experience.

Have a wonderful day.

Warm regards,