MS
Maria S

1 reviews | Active since Aug 2021

02 Nov 2023, 15:42

Ongelukkig dotsure klient

Ek skryf di in Afrikaans, want dit is my huistaal. Ek het n eis ingesit by dotsure. Min het ek geweet ek het eintlik niks verstaan van di oor di foon gesperk met dotsure ni. En mens kan ni regtig di ****rak taal verstaan ni. Ek het ni nog geld gehad om dit te print ni. Nou dat di eis in is vertel dotsure vir my, daar is 3 by betalings van R10500. Net omdat n Tarentaal oor di lad gehardloop het, en omdat ek dit ni by di polisie aangemeld het ni 🤦♀️Dit wat ek verstaan het van di gesprek is di by betaling is R3500.... 10%van di eis.. Dis wat ek verstaan het. Oky di skade is minder as n R1000, so ek het di eis gekanselleer. Nou moet ek geld bymekaar maak vir di reg maak. Mense maak seker jull verstaan jul ****rakte. Maak seker van di fyn skrif. Ek het gedink dotsure is n eerlike maatskapy. Maar nou ja hul soek verskoning om ni te betaal ni. Ek moet nou di ****rak laat print en iemand soek met bietjie ondervinding om daar deur te gaan. Of ek moet 30 dae wag vir een deur di pos. Dotsure moet asb hul advertensies op di tv verander

0
Replies (4)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply02 Nov 2023, 15:44
Official
Hi Maria, Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra heelhartig om verskoning vir die negatiewe ervaring en enige meegaande ongerief. Ons het die betrokke afdeling in kennis gestel en sal jou ****ak na verdere ondersoek. Baie dankie, dotsure.co.za 
MS
Maria S's update02 Nov 2023, 19:27
Reviewer Update
Hulle het klaar terug gebel gister en vandag, maar was ni baie behulpsaam ni
MS
Maria S's update09 Nov 2023, 08:12
Reviewer Update
Dit is vandag di 9de November verlede Vrydag het ek gevra vir n Afrikaanse ****rak. Di dame wat met my gepraat het, het gese 24 uur sal hul terug kom na my toe, nou ja dis al amper weer Vrydag niks gehoor of gekry ni
Ek is n afrikaans sprekende Suid Afrikaner, en dis my reg om te se ek wil n ****rak in afrikaans he. Is dit hoe dit in SA gaan in di tyd, mens moet net betaal en stil bly. Baie mense verstaan ni di ****rak taal van eninge maatskapy ni. En omdat ek ni n rekenaar het ni. Is dit moeilik op n foon om n ****rak te lees. Ek is baie teleur gesteld in Dotsure hul kliente diens is 0 geen belangstelling om te help om n probleem, op te los ni. Ek gaan beslis vir almal deel om ni met Dotsure besigheid te doen ni. Baie mense is kwaad met wie ek gepraat het oor my probleem. So ja word of mouth sal nou maar moet werk. Skade wat eintlik R1000 sal vat om reg te maak, wil Dotsure R10 000 bybetaling he, so ja dai fyn fyn skrif maak saak. Dit is hoekom ek aandring op afrikanse ****rakte. Ek het ook my seun se versekering uitgeneem, en hy is glad ni baie gelukkig met my oor ek dit by dotsure gedoen het ni, hy is al meer as 3jaar by hulle, Dotsure het kans om my te behou as n klient tot einde Nov,daar na sal ek maar moet veranderings doen. Alles word mos met epos gestuur, en ni almal het di geld om nog dokumente te laat print ni. Maar ek wag vir di afrikaanse ****rakte wat my mense reg is, dan gaan ek dit print
Mense doen jul huis werk baie deeglik, di wat mens n versekering oor di foon doen, werk ni, hulle se al di regte dinge soos n ruimpie vir jou, want dotsure se mense ken dit al uit hul koppe. So ja kyk maar daar na asb.
MS
Maria S's update13 Nov 2023, 12:13
Reviewer Update
Ek sal ni vir dotsure aanbeveel ni. Wanneer jy ni n probleem het ni, en net betaal is dotsure baie gelukkig. Maar pasop wane jy n probleem kry, dan is hul ekstra stil. Ek wag nou nog vir dai terug voer wat kastig 24uur so neem. En dan praat ek ni eers van di Afrikaanse ****rak ni. So stil soos n muis is dotsure nou. So hoe moet mens besigheid doen met so versekerings maatskapy??? Vandag al di 13de November 2023.Nog niks gehoor ni. Mense maak seker van dotsure, sure hulle vat jou geld elke maand, bute not sure you will hear from them when you need them 🤔😠😠