DO
Deidre O

1 reviews | Active since Sept 2018

10 Sept 2018, 08:37

Nuwe versekering

Baie dankie aan Carla en kolega wat my gehelp met nuwe versekering vir my diere. Hulle het my van die begin gemaklik laat voel en my gerus gestel dat dotsure my diere-kinders se belange en sorg op die hart dra. Baie dankie.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply11 Sept 2018, 13:04
Official

Thank you for this wonderful feedback. We’re very pleased that Carla has given you such excellent service. We’ll pass on your compliment to HER.

Have a lovely day.