AL
Annamari L

1 reviews | Active since Apr 2024

02 Apr 2024, 13:50

Nina het my vinnig gehelp om my twee honde op medies te sit

Nina het my vinnig gehelp om my twee honde op medies te sit. Sy het my vrae volledig en met gemak al my vrae beantwoord. Wat n stunning jong dame met puik maniere n aanwins vir julle firma. Dankie Annamari

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply02 Apr 2024, 13:51
Official
Hi Annamari, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za