NB
Nicole B

1 reviews | Active since Feb 2019

15 Feb 2019, 17:23

MY HONDE

Zanne was baie bekwaan om my vrae te beantwoord. Baie dankie Zanne Grobler

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply18 Feb 2019, 08:39
Official
Goeie dag Nicole!

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly om te hoor van jou positiewe ervaring met Zanne.

Mooi dag vir jou.

Vriendelike Groete,
 Die dotsure.co.za span!