RD
Rika D

1 reviews | Active since Apr 2018

25 Apr 2018, 09:16

My 4 potige diere

H Pieter Stols - baie dankie vir jou vriendelike en flink diens - ek voel nou baie gerus dat my 4 potige diere by julle verseker is - jy verdien baie meer as 'n 5 ster in vandag se tyd kry jy nie maklik hierdie diens en vriendelikheid nie

Rika Van Dyk

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply26 Apr 2018, 13:39
Official

Thank you for this wonderful feedback. We’re very pleased that Pieter has given you such excellent service. We’ll pass on your compliment to HIM.

Have a lovely day.