SJvR
Susan Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Jan 2017

26 Nov 2024, 14:48

Milo emergency treatment

My siamese kat het gister ń groot sny aan sy been opgedoen. Ek het hom dadelik na veearts geneem vir behandeling. Ek het Dotsure ge****ak om seker te maak ek gaan die nodige fondse hê om die mediese koste te dek. Hulle het my dadelik gerus gestel dat befondsing beskikbaar is, en ek kon my kat die nodige behandeling en hospitalisasie gee wat nodig was sodat mediese dienste gelewer kon word. Eis ingedien vanoggend na ek faktuur ontvang het en eis is verwerk. Baie dankie Dotsure. Word waardeer. You Dear Susan, kindly confirm if you are happy with the rating you have supp****.

Rating: 10 Comment: My siamese kat het gister ń groot sny en skeur aan sy been opgedoen. Ek het hom dadelik na veearts geneem vir behandeling. Ek het Dotsure ge****ak om seker te maak ek gaan die nodige fondse hê om die mediese koste te dek. Hulle het my dadelik gerus gestel dat befondsing beskikbaar is, en ek kon my kat die nodige behandeling en hospitalisasie gee wat nodig was sodat mediese dienste gelewer kon word. Eis ingedien vanoggend na ek faktuur ontvang het en eis is verwerk. Baie dankie Dotsure. Dit word waardeer.

0
Replies (1)
SJvR
Susan Janse van Rensburg's update26 Nov 2024, 16:22
Reviewer Update
Being a long-term custome of Dotsure, can only say I've been treaded fair. Thank you Dotsure.