NN
Niki N

1 reviews | Active since Nov 2022

06 Jun 2023, 15:44

Mieke Zeeman het my ...

Mieke Zeeman het my gehelp en was BAIE BAIE oulik, professioneel, vriendelike en was 'n plesier om deel te word van julle Dotsure familie!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply06 Jun 2023, 16:15
Official
Hi Niki, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za