LO
Lizette O

1 reviews | Active since Jul 2019

05 Jul 2019, 15:07

Mediese versekering vir diere.

Vir die eerste keer, dekking uitneem vir my diere-kinders, was dit pynloos en vinnig. Dankie vir goeie kliënte diens, Zanne. En ek moes my polis aanpas, dankie vir Cindy wat my geduldig gehelp het

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply05 Jul 2019, 15:37
Official
Hi Lizette! Welkom by die dotsure.co.za familie! Ons is so bly ons kon jou help. Ons sal jou boodskap aanstuur na Zanne en Cindy :-)