AN
Anja N

1 reviews | Active since Nov 2022

03 Nov 2022, 14:54

Marizel Bernardo het my ges***el nadat ek navraag gedoen het

Marizel Bernardo het my ges***el nadat ek navraag gedoen het. Sy was vriendelik en baie hulpvaardig. Toe ek haar vertel hoekom ek versekering wil uitneem het sy baie empatie gehad met my situasie en die beste opsies aan my voorgestel.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply03 Nov 2022, 14:59
Official
Hi Anja, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za