ET
Elsie T

1 reviews | Active since May 2019

06 May 2019, 13:38

Luzanne Grobler

Ek het met Luzanne Grobler gesels ivm met 2 Toy Poms en sy het vir my die raad gegee wat ek benodig het om seker te maak my 2 babies is gedek en sal veilig wees wanneer ek hulp nodig het vir hulle.

Dankie Luzanne vir die promt response om my terug te s***el en vir jou vriendlikheid. Met meer mense soos jy aan die anderkant van die telefoon sal geen maatskappy 'n probleem hê om enige Kliënte te kry nie.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply06 May 2019, 14:04
Official
 Hi Elsie,

Genade, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons is so ongelooflik bly dat jy beindruk is met die diens. Luzanne, is n superster en ons dra die boodskap aan haar oor.

Weereens dankie vir die vriendelike woorde. Dit maak ons hartjies so bly.

Die dotsure.co.za familie