DM
Daniel M

1 reviews | Active since Mar 2019

29 Mar 2019, 14:53

Luzane groblers diens

baie goeie diens ontvang van Luzane Grobler met die informasie van pakette en wat dit als behels

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply29 Mar 2019, 16:25
Official
Goeie dag Daniel.

Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Ons is so bly om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring gehad het met Luzanne.

Mooi dag verder.

Vriendelike Groete,

Die dotsure.co.za span.