AB
Amor B

1 reviews | Active since Nov 2020

17 Nov 2020, 21:17

Konsoltant: Charlize Minnaar

Charlize Minnaar was 'n baie vrolike dame wat baie duidelik die polis verduidelik het en seker gemaak het ek verstaan. Sy was vriendelik en het nie sommer ongeduldig geraak nie. Baie oulik en liefdevol.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply18 Nov 2020, 08:10
Official
Hi Amor,

Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref ons sal die kompliment oordra aan Charlize :-)

dotsure.co.za