ZH
Zelma H

1 reviews | Active since Mar 2023

06 Mar 2023, 11:15

Kompliment to Dotsure

Ek wil net vir Johnathan Lomberg 'n kompliment gee die manier wat hy my hanteer het toe ek 'n nuwe polis by Dotsure oop gemaak het is excellent sy kennis van sy produk die terugvoering, uitstekende maniere en geduld met al die vrae wat het gehad het hy het geluister en alles baie mooi aan my verduidelik WELL DONE DOTSURE jul call centre se agente is baie goed opgely. Zelma Henning

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply06 Mar 2023, 12:30
Official
Hi Zelma, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za