SB
Santie B

1 reviews | Active since Apr 2020

09 Apr 2020, 02:03

Kompliment

Ek wil graag vir Carla Jooste bedank vir haar vriendelike en profesionele diens. Met haar profesionele raad kon ons n ingeligte en gepaste pakket vir ons dierekinders bekom!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply09 Apr 2020, 09:14
Official
Hi Santie,

Baie welkom en dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit opreg! Ons sal die komplimente oordra aan Carla ook :-) 

Die dotsure.co.za familie

Best regards,