SB
Santie B

1 reviews | Active since Apr 2020

12 Jul 2023, 13:29

Knap en Profesionele diens gelewer

Ek wil graag vir Luzahn Jordaan van Dotsure bedank vir haar Profesionele en knap diens. As gevolg van haar vinnige optrede met die betaling van ons veearts rekening is ons viervoetige baba nou veilig tuis na haar operasie!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply12 Jul 2023, 13:52
Official
Hi Santie, dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za