iB
ignau B

1 reviews | Active since Nov 2024

02 Nov 2024, 14:46

kat medies

Marizel Bernardo het my vinnig gehelp met opstel van my kat se medies , sy was baie vriendelik en hulpvaardig. promte haar asb. dankie, groete Ignau Barnard.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply03 Nov 2024, 19:15
Official
Hi Ignau, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za