LS
Leandra S
1 reviews | Active since Jan 2025
22 Apr 2026, 10:24
Jy's 'n ster Bianca!
Bianca Thiart was baie vriendelik en het empatie vir my situasie getoon en nie gehuiwer om te help waar sy kon nie. Sy het my verskaf van al die inligting wat ek versoek het en was baie geduldig met al my vrae. Jy is 'n ster, Bianca!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
22 Apr 2026, 10:47Hi Leandra,
Jou 5-ster resensie het ons span baie bly gemaak! Ons waardeer jou mooi woorde opreg en sal aanhou hard werk om diens te lewer waarvan jy hou.
Dankie dat jy deel is van die dotsure.co.za familie.
Die dotsure.co.za span

dotsure.co.za's reply22 Apr 2026, 10:47
Official
Hi Leandra,