PM
Petro M
1 reviews | Active since Apr 2021
29 Jun 2021, 10:02
Jean Boshoff rocks
Jaen Boshoff is fantasties! Sy verduidelik alles met oorgawe en duidelik. Ek voel sommer nog veiliger noudat ek versekering vir my diertjies het. Baie dankie Jean!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
29 Jun 2021, 10:40Hi Petro,
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, :-)
dotsure.co.za

dotsure.co.za's reply29 Jun 2021, 10:40
Official
Hi Petro,