CD
Chantelle Drewry-Victor
1 reviews | Active since Dec 2022
05 Dec 2022, 10:25
Jaen Boshoff
Dankie Jaen Boshoff. Jou diens was uitstekend en baie vinnig. Ek het gevra dat jy my weer bel en ek het nie eers lank gewag nie toe bel jy. Dit is hoe dit moet wees en dit maak n mens bly :) Baie dankie vir jou hulp
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
05 Dec 2022, 11:17Hi Chantelle, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply05 Dec 2022, 11:17
Official
Hi Chantelle, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
