BB
Bianca B

1 reviews | Active since May 2022

25 May 2022, 15:56

Jade Mooi het my baie goed gehelp, sy is professioneel en baie kundig oor die produk waarmee sy kliente help

Jade Mooi het my baie goed gehelp, sy is professioneel en baie kundig oor die produk waarmee sy kliente help. Ek sal Jade se diens beslis aanbeveel.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply25 May 2022, 16:06
Official
Hi Bianca, Baie dankie vir die terugvoer! ;-) Vriendelike groete, dotsure.co.za