AS
Anja S

1 reviews | Active since Sept 2020

09 Sept 2020, 14:31

insurance

Dotsure het die beste kliente diens wat ek al ooit tee gekom het. Nicky was my konsultant en sy het my gehelp met al die vrae wat ek gehad het. Sy was so geduldig met my gewees as ek vir haar se sy moet my later weer terug bel. Ek weet sommer dat my nuwe baba in goeie hande is met Dotsure. Dankie vir julle goeie diens.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply09 Sept 2020, 15:25
Official
Hi Anja,

Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref 

dotsure.co.za