GA
Gizelle A
1 reviews | Active since Feb 2023
01 Feb 2023, 17:18
I would like to write a review about dotsure
I would like to write a review about dotsure.co.za.. Bernadine baie dankie vir jou mooi hulp vandag. Die mooi verduidelik en herhaling as ek nie mooi gehoor het nie. Jou diens is puik en nou kan my hondjies beskerm word baie baie dankie😇💖 Ek gee dit n 5 ⭐
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
01 Feb 2023, 23:21Hi Gizelle, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply01 Feb 2023, 23:21
Official
Hi Gizelle, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
