LL
Lizette L

1 reviews | Active since Sept 2025

23 Sept 2025, 17:01

Hi, wil net sê dat die agent Marezel Bernardo baie deuglik was met die aanbieding van Dotsure, sy was maklik verstaanbaar en was verras omdat sy met my in my moedertaal gepraat het

Hi, wil net sê dat die agent Marezel Bernardo baie deuglik was met die aanbieding van Dotsure, sy was maklik verstaanbaar en was verras omdat sy met my in my moedertaal gepraat het. Ek is aangenaam verras en hoop dat my diens van Dotsure net so goed sal wees soos die betrokke agent.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply26 Sept 2025, 14:55
Official
Hi Lizette, Thank you for the great feedback! We are over the moon about your awesome experience with us and look forward to continuously impress you with the service you have become accustomed to from the most trusted insurance company in South Africa. We'll share the compliments with Marizel as well. ;-) The dotsure.co.za family