JV
Jess V

1 reviews | Active since May 2019

06 May 2019, 15:49

Great Service

Baie vriendelik en behulpsaam en vinnige dekking ontvang

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply06 May 2019, 16:07
Official
Hi Jess,

Baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons is so ongelooflik bly dat jy beindruk is met die diens. Clinton is n superster en ons dra die boodskap aan hom oor.

Weereens dankie vir die vriendelike woorde. Dit maak ons hartjies so bly.

Die dotsure.co.za familie