EB
Elaine B

1 reviews | Active since Jun 2020

02 Jun 2020, 13:37

Great!!

Ek het kwotasie online gedoen. Volgende dag epos ontvang en is ge****ak op die aangeduie tyd. Jaen Boshoff was vriendelik vinnig en het al my vrae beantwoord. BAIE DANKIE vir julle diens.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply02 Jun 2020, 14:08
Official
Hi Elaine, 

Baie welkom en dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit opreg! Ons sal die komplimente oordra aan Jaen ook :-) 

Die dotsure.co.za familie