CM
Chane M

1 reviews | Active since May 2024

14 May 2024, 09:48

Goeie Diens van Dotsure.

Bernadine van Dotsure het die proses om aantesluit so vinnag en lekker gemaak. Sy het alles mooi verduidelik en my sommer baie gemaklik laat voel om aan te sluit by hulle.

Dankie vir jou moeite en flink diens.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply14 May 2024, 10:21
Official
Hi Chane, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za