MS
Marika S

1 reviews | Active since Nov 2020

03 Nov 2020, 13:48

Goeie diens gelewer.

Jaen Boshoff het uiters professionele diens, in afrikaans aan ons gelewer. Woorwaar 'n voorbeeld vir enige konsultant. Baie dankie M Swart

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply04 Nov 2020, 07:51
Official
Hi Marika,

Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref .

Die dotsure.co.za familie :-)