BV
Brumilda V

1 reviews | Active since Dec 2019

10 Dec 2019, 09:19

Goeie diens

Het goeie diens ontvang van Zanne by Dotsure, het alle informasie mooi aan my verduidelik en binne n uur alle dokumente ontvang. Baie dankie vir jou puik diens

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply10 Dec 2019, 11:26
Official
Hi Brumilda,

Baie welkom en dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit opreg!

Ons sal die komplimente oordra aan Zanne ook :-)


Die dotsure.co.za familie