RV
Rene V

1 reviews | Active since Feb 2019

06 Feb 2019, 09:35

Goeie Diens

Baie goeie diens ontvang van Clinton Barnard en ek sal hul aanbeveel vir enige iemand want hulle is altyd beskikbaar om te help en om vir jou beter voordele te gee teen billike pryse. Dankie vir 2jaar se goeie diens

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply07 Feb 2019, 08:11
Official
Thank you for complementing our service. We’re delighted that Clinton provided you with such a positive experience. 


Have a lovely day.

The Dotsure Team.