LO
Lizette O

1 reviews | Active since Jul 2019

09 Jul 2019, 16:25

Gemoedsrus met Dotsure

Waar begin 'n mens. My polis 5 dae oud, My kat in "catfight" betrokke. Ek in 'n toestand oor katkind se beserings, besoek aan veearts. Baie dankie aan die opsie om van nodige dokumentasie fotos te neem en met fb messenger te submit. Dankie aan die , wat dit vir my "gelock" het. Dankie aan Tilani Snyman, wat uit haar pad gegaan het, sodat ek rustig met die pasient kon wees. Dit is goed gekeur, en uitbetaal. Baie dankie, van baie gelukkige kliënt en katkind.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply09 Jul 2019, 16:30
Official
Hi Lizette! 

Dis waarvoor ons hier is :-) So bly ons kan die nare ervaring bietjie beter maak vir jou en katkind. Ons wens die klein dingetjie is sommer gou weer op al 4! 

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering! 
#creatingfansnotpolicyholders