CC
Charlene C

1 reviews | Active since Sept 2017

20 Sept 2017, 09:13

Gelukkige Klient

Konsultant Wernardt Botha: Begrafnisdekking: Die grootste probleem in SA is dienslewering.Meestal van die tyd is dit slegte dienslewering. Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Wernardt Botha baie dankie te sè vir sy uitstekende 5* DIENS wat hy telefonies met my Vrydag en Maandag bespreek het. Hy het die voor en nadele van my dekking baie professioneel en breedvoerig aan my verduidelik. Hy het my die gemoedsrus gegee om deel te word van Dotsure. Dankie Wernardt . Jy is n uitmuntende voorbeeld van n uitstekende diens. Groete, Charlene Coetzee

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply26 Sept 2017, 09:34
Official

Thank you for complimenting our service. We’re delighted that Wernardt provided you with such a positive experience.

Have a lovely day.