AP
Angelique P
1 reviews | Active since Jan 2020
16 Jan 2020, 13:34
Fantastiese diens vanaf Godwin thobi
Godwin thobi. Jy is so vriendelik en behulpsaam gewees. Diens is fantasties. Jyt als so mooi aan my verduidelik. Baie dankie vir jou goeie diens en eks so bly dat dit was JY wat my ges***el het. Angelique du plooy/van rooyen
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
16 Jan 2020, 14:09Hi Angelique,
Baie welkom en dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit opreg! Ons sal die komplimente oordra aan Godwin ook :-)
Die dotsure.co.za familie

dotsure.co.za's reply16 Jan 2020, 14:09
Official
Hi Angelique,