JH
Jermain H

1 reviews | Active since Feb 2021

02 Feb 2021, 08:50

Fantastiese diens

Het te doen gehad met 'n paar versekering maatskappye maar Dotsure is bo aan die lys vir my met hulle administrasie en klientediens. Hulle webtuiste ook van die maklikste om te gebruik veral vir persoon wat nie elke dag werk met versekering nie. Raai hierdie maatskappy enigetyd aan.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply02 Feb 2021, 09:19
Official
Hi Jermain,

Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, 

dotsure.co.za